Wool & Flaxi Kussing
R350.00
Hierdie kussing is ’n móét vir enige swanger vrou en selfs vroue wat net smag na ’n goeie nagrus. Gemak is al wat vir Wool & Flaxi saak maak! Die kussing bied ondersteuning vir jou lae rug gedurende swangerskap en help jou om in ’n gemakliker posisie te kan lê en rus. Jy kan die kussing selfs na jou swangerskap gebruik wanneer jy borsvoed. Dié kussing komplimenteer enige bed en jy sal nie sukkel om ’n doel vir dié kussing te kry na jou swangerskap nie.
Additional information
Kleur | Steenkool, Vuilpienk, Ligblou |
---|---|
Grootte | Medium, Groot |
Reviews
There are no reviews yet.