Vellies
R320.00
Vellies is sinoniem met iemand wat plat op die aarde is en Suid-Afrika se natuurskoon waardeer. ’n Paar vellies pas byna by enigiets en die beste van alles – dis gemaklik! Koekemekranka verkoop vellies vir babas 0-3 maande. Ons beveel aan dat jou kind se heel eerste paar skoene niks anders as ’n paar ege vellies moet wees nie.
Beskikbaar in ses verskillende kleure.
Out of stock
Reviews
There are no reviews yet.