Dudu Baba February 1, 2020 koekamakri Alles wat jy wil weet oor sleep training 2 Comments Ek verstaan wraggies nie waar kom die sê-ding van “ek't gisteraand soos ’n baba geslaap” vandaan nie, want babas word kort-kort wakker. Gelukkig was ons van daardie gelukkige ouers. Ons pasgebore baba het van die begin af 4-5 ure aanmekaar… Read More→