Idees vir jou besige 1-jarige
Om ’n peuter of kleuter heeltyd binne ’n huis besig te hou, is nie kinderspeletjies nie. Om jou kind ‘besig’ te hou, veral wanneer hulle nog klein en baie afhanklik is, kan uitdagend wees. Suid-Afrika is gelukkig een van die…