Wat moet jy alles in jou hospitaaltas pak?
Jy’s in jou laaste trimester… Die babakamer is uitgeverf, die kot is opgeslaan en die hospitaaltas vir Mamma en Baba is al vir die vyfde keer oorgepak. Wat mόét alles ingepak word vir die dag wanneer Baba sy/ haar opwagting…