Die moets en moenies vir jou maternity shoot
Die oomblik wat jy uitvind jy is swanger, begin jy anders lyk en voel. Dit is asof jy meer bewus raak van elke liggaamsverandering en die wonderwerk wat besig is om te gebeur! Foto’s is soos ’n notule van ’n…